18 |
Sy broers kom toe self en val voor hom neer. “Ons sal u slawe wees,” het hulle gesê. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Sy broers kom toe self en buig voor Josef en hulle sê: “Hier is ons. Ons is jou slawe.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Die broers is self na Josef toe en het laag voor hom gebuig en vir hom gesê: “Hier is ons. Ons sal jou slawe wees.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Daarna het die broers na Josef toe gegaan en voor hom op hulle knieë geval en gesê: “Hier is ons voor u. Ons is u slawe.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
En sy broers het ook self gegaan en voor hom neergeval en gesê: Kyk, ons is u slawe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|