6 |
Baie ontsteld het Jakob geantwoord: “Hoekom het julle hierdie moeilikheid oor my gebring? Hoekom het julle die man vertel dat julle nog ’n ander broer het?” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Toe vra Jakob: “Hoekom het julle vir my hierdie probleme gemaak? Hoekom het julle vir die man vertel dat julle nog 'n broer het?” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
“Waarom maak julle dit vir my so moeilik?” het Jakob gevra. “Waarom het julle hom van Benjamin staan en vertel?” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Toe sê Israel: “Waarom het julle my hierdie onreg aangedoen en vir die man vertel julle het nog 'n broer!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Toe sê Israel: Waarom het julle so verkeerd teen my gehandel deur die man te vertel dat julle nog 'n broer het? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|