25 |
Hulle het gehoor dat hulle die middag daar sou eet en het die geskenke gereed gekry om dit vir Josef te gee. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Hy het vir hulle gesê hulle sal daar eet. Toe het die broers hulle presente reggesit om dit vir Josef te gee wanneer hy die middag kom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Ondertussen het die broers verneem dat hulle die middag saam met Josef moet eet. Terwyl hulle vir hom gewag het, het hulle solank die geskenke reggesit. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
Die broers het hulle geskenk gereed gehou vir wanneer Josef die middag kom, want hulle het gehoor dat hulle daar gaan eet. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
En hulle het die geskenk reggemaak teen dat Josef die middag sou kom, want hulle het gehoor dat hulle daar brood sou eet. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|