19 |
Toe die broers by die ingang na die paleis kom, gaan hulle na die bestuurder van Josef se huishouding. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
Hulle het toe gaan praat met die man wat die bestuurder was van Josef se huis. Hulle het vir hom gesê: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Toe het die broers na die huis se ingang gestap en daar met die hoof van Josef se huis begin praat. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
By die deur van die huis het hulle die hoofamptenaar genader |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
Daarom het hulle nader gekom na die man wat oor die huis van Josef was, en met hom gespreek by die ingang van die huis |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|