22 |
Maar die hoof van die bakkers het hy aan ’n paal laat ophang — alles presies soos Josef gesê het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
maar hy het die hoof van die bakkers laat ophang, soos Josef vir hulle gesê het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Die hoofbakker het hy egter laat ophang, net soos Josef gesê het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
maar hy het die hoof van die bakkers laat ophang. Dit alles het gebeur soos Josef vir die twee hulle drome uitgelê het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
maar die voorman van die bakkers het hy opgehang soos Josef dit aan hulle uitgelê het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|