36 |
Intussen het die handelaars Josef in Egipte aan Potifar verkoop, ’n beampte van die farao, die koning van Egipte. Potifar was die hoof van die farao se lyfwag. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
36 |
Die Midianiete het vir Josef in Egipte aan Potifar verkoop. Potifar was 'n belangrike amptenaar van die farao. Hy was hoof van die wagte wat die farao moes oppas. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
36 |
Intussen het Josef in Egipte aangekom, waar die Midianiete hom aan Potifar verkoop het. Potifar was die hoof van die Egiptiese koning se lyfwagte. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
36 |
Die Midianiete het vir Josef in Egipte verkoop aan Potifar. Hy was aan die farao se paleis verbonde as hoof van die lyfwag. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
36 |
En die Midianiete het hom na Egipte verkoop aan Potifar, 'n hofdienaar van Farao, die owerste van die lyfwag. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|