60 |
Hulle het haar geseën met die volgende seën: “Ons suster, mag jou nageslag tienduisende word; mag jou afstammelinge die stede van hulle vyande oorwin.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
60 |
Hulle het Rebekka gegroet en vir haar gesê: “Ons suster, ons bid dat die Here jou sal seën, sodat jou nageslag baie duisende sal wees, sodat hulle ook al hulle vyande se stede sal oorwin.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
60 |
Almal het vir oulaas om Rebekka gestaan en gesê: “Ons suster, mag jy baie kinders hê, duisend maal tien duisend kinders. En mag jou nageslag sterk wees, sterk genoeg om die vyand se stede te oorwin.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
60 |
Hulle het vir Rebekka met seënwense gegroet en vir haar gesê: “Ons suster, mag jou nageslag tienduisende word, mag hulle die stede van hulle vyande verower!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
60 |
En hulle het Rebekka geseënen aan haar gesê: Ons suster, mag jy duisende van tien duisende word, en mag jou nageslag die poort van sy vyande in besit neem! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|