A A A A A
Romeine 16
6
Groete vir Maria wat so hard in julle belang gewerk het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Ek stuur groete vir Maria. Sy het baie hard vir julle gewerk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Groete ook aan Maria. Sy dien julle almal met groot oorgawe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
en aan Maria, wat baie moeite vir julle gedoen het.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Groet Maria wat baie vir ons gearbei het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953