A A A A A
Romeine 16
21
Timoteus, my medewerker, en Lucius, Jason en Sosipater, my volksgenote, stuur vir julle groete.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Timoteus, wat saam met my werk, stuur groete vir julle. Ook Lucius, Jason en Sosipater. Hulle is Jode soos ek.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
My medewerker in Christus se diens, Timoteus, stuur vir julle groete. So ook my volksgenote Lucius, Jason en Sosipater.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
My medewerker Timoteus stuur vir julle groete, en so ook Lucius, Jason en Sosipater, my volksgenote.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Timothes, my medewerker, groet julle, en Lucius en Jason en Sos¡pater, my stamgenote.
Afrikaanse Bybel 1933/1953