A A A A A
Romeine 16
16
Groet mekaar met die soen van Christelike liefde. Al die gemeentes van Christus stuur vir julle groete.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Julle moet mekaar groet met 'n soen. Dit sal wys dat julle almal aan Christus behoort. Al die gemeentes van Christus stuur groete vir julle.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Groet mekaar met groot hartlikheid en liefde, soos dit by gelowiges pas. Al die ander gemeentes van Christus stuur ook groete vir julle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Groet mekaar met 'n soen van Christelike broederskap. Al die gemeentes van Christus stuur vir julle groete.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Groet mekaar met 'n heilige kus. Die gemeentes van Christus groet julle.
Afrikaanse Bybel 1933/1953