A A A A A
Romeine 15
7
Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het. So sal julle God verheerlik.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Julle moet mekaar aanvaar, soos Christus julle ook aanvaar het. Dan sal al die mense vir God prys.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Julle moet mekaar asseblief aanvaar. Onthou: Christus het julle almal met oop arms aanvaar en op hierdie manier groot eer aan God gebring.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Neem daarom mekaar aan, soos Christus ons ook aangeneem het, tot heerlikheid van God.
Afrikaanse Bybel 1933/1953