26 |
Julle sien, die gelowiges in Griekeland het op die goeie gedagte gekom om geld in te samel vir die armes onder die gelowiges in Jerusalem. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
want die gelowiges in die provinsies Masedonië en Agaje het besluit om van hulle geld te stuur vir die arm gelowiges in Jerusalem. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Hierdie geld is deur Christene in die provinsies van Masedonië en Agaje vir die arm gelowiges in Jerusalem ingesamel. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Die gemeentes in Masedonië en Agaje het dit naamlik goedgedink om iets by te dra vir die armes onder die gelowiges in Jerusalem. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Want Macedonië en Ach je het dit goedgevind om iets by te dra vir die armes onder die heiliges in Jerusalem. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|