A A A A A
Romeine 15
2
Ons moet aan die beswil van ons naaste dink en hulle so in hulle geloofslewe help opbou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Ons moet die dinge doen wat vir ons naaste lekker is, want dan doen ons wat goed is, en so word ons naaste se geloof sterker.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Ons kan nie net daardie dinge doen wat ons gelukkig maak sonder om te vra hoe ander gelowiges daaroor voel nie. Daarom moet ons alles in ons vermoë doen om te sorg dat ander gelowiges ook gelukkig is. Dit is ons plig om hulle geloof sterk te maak en op te bou.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Want elkeen van ons moet die naaste behaag met die oog op wat goed is tot stigting.
Afrikaanse Bybel 1933/1953