A A A A A
Romeine 15
17
Deur Christus Jesus is dit my trots dat ek hierdie offer vir God mag aanbied.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Ek behoort aan Christus Jesus en daarom is ek trots op alles wat ek vir God doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Ek is baie trots op alles wat Christus Jesus tot dusver deur my werk vir God bereik het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
In Christus Jesus is ek trots op wat ek in diens van God verrig.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Ek het dan rede om te roem in Christus Jesus, in die dinge aangaande God.
Afrikaanse Bybel 1933/1953