A A A A A
1 Samuel 6
16
Die vyf Filistynse heersers het gesien wat gebeur het en het nog dieselfde dag na Ekron toe teruggegaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Die vyf leiers van die Filistyne het dit gesien en hulle het dieselfde dag teruggegaan na die stad Ekron.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Die vyf Filistynse regeerders het dit alles gesien. Hulle is dieselfde dag terug Ekron toe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Toe die vyf Filistynse regeerders dit sien, het hulle dieselfde dag nog teruggegaan na Ekron toe.
Afrikaanse Bybel 1983

16
En toe die vyf vorste van die Filistyne dit sien, het hulle dieselfde dag teruggegaan na Ekron.
Afrikaanse Bybel 1933/1953