7 |
was hulle paniekbevange. “Hulle God het in hulle kamp aangekom!” het hulle uitgeroep. “Dit is ’n ramp! So iets het nog nooit gebeur nie! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
het hulle bang geword en gesê: “God het na die kamp van die Israeliete gekom. Dit sal sleg gaan met ons. So iets het nog nooit gebeur nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
het hulle bang geword en vir mekaar gesê: “Hulle God het in die kamp aangekom! Ons is in die moeilikheid! So iets het nog nooit gebeur nie! |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Hulle het bang geword, want hulle het gesê: “God het in die kamp gekom.” Verder het hulle gesê: “Dis klaar met ons, want so iets het nog nooit gebeur nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
En die Filistyne het bang geword, want hulle het gesê: God het in die laer gekom! En hulle het gesê: Wee ons, want so iets het gister en eergister nie gebeur nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|