A A A A A
1 Samuel 4
15
Eli was 98 jaar oud en byna blind.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Eli was 98 jaar oud, en hy kon nie meer sien nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Eli was al 98 jaar oud en hy was stokblind.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Eli was toe ag en negentig jaar. Sy oë was star, en hy kon nie meer goed sien nie.
Afrikaanse Bybel 1983

15
***
Afrikaanse Bybel 1933/1953