1 |
Israel het opgetrek om teen die Filistyne oorlog te maak. Hulle het by Eben-Haeser kamp opgeslaan en die Filistyne by Afek. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
1 |
Die Israeliete het gaan oorlog maak teen die Filistyne. Hulle het hulle tente opgeslaan by die stad Eben-Haeser, en die Filistyne het hulle tente opgeslaan by die stad Afek. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
1 |
Samuel was ’n profeet vir die hele Israel. Die Israeliete het uitgetrek om teen die Filistyne te gaan veg. Hulle kamp was by Eben-Haeser en die Filistyne s’n by Afek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
1 |
Samuel se woorde was aan die hele Israel gerig. Op 'n keer het Israel teen die Filistyne gaan oorlog maak. Die Israeliete het by Eben-Haeser kamp opgeslaan, en die Filistyne by Afek. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
1 |
En die woord van Samuel het tot die hele Israel gekom. En Israel het uitgetrek vir die geveg, die Filistyne tegemoet, en hulle het laer opgeslaan by Ebenha,ser; maar die Filistyne het laer opgeslaan by Afek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|