A A A A A
1 Samuel 31
11
Toe die inwoners van Jabes in Gilead hoor wat die Filistyne aan Saul gedoen het,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Toe die mense van die stad Jabes in Gilead hoor wat die Filistyne met Saul gedoen het,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Die mense van Jabes in Gilead het gehoor wat die Filistyne met Saul gedoen het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Toe die mense van Jabes in Gilead hoor wat die Filistyne met Saul gedoen het,
Afrikaanse Bybel 1983

11
Toe die inwoners van Jabes in G¡lead daarvan hoor -- wat die Filistyne aan Saul gedoen het --
Afrikaanse Bybel 1933/1953