A A A A A
1 Samuel 30
9
Dawid en sy 600 man het hulle toe agternagesit tot by die Besorspruit. Sommige het daar agtergebly.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Dawid en 600 manne het gegaan en hulle het by die Besor-rivier gekom. Party van die manne het daar gebly.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Dawid en sy 600 man is toe agter die rowers aan. Toe hulle by die Besorspruit kom, het party manne halt geroep.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Dawid en sy ses honderd man het gegaan en by Besorspruit gekom, waar party agtergebly het.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Daarop het Dawid weggetrek, hy met die ses honderd man wat by hom was; en toe hulle by die spruit Besor kom, het die origes agtergebly.
Afrikaanse Bybel 1933/1953