A A A A A
1 Samuel 30
7
Hy sê toe vir Abjatar die priester: “Bring vir my die skouerkleed!” Abjatar het dit gedoen.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Dawid het vir die priester Abjatar seun van Agimelek gesê: “Bring die skouer-kleed na my toe.” Abjatar het die skouer-kleed vir Dawid gebring
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Hy het vir priester Abjatar, Agimelek se seun, gesê: “Bring vir my die priestersak.” Abjatar het die priestersak vir Dawid gebring,
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Dawid het vir die priester Abjatar seun van Agimelek gesê: “Bring tog vir my die skouerkleed nader.” Abjatar het die skouerkleed vir Dawid nader gebring.
Afrikaanse Bybel 1983

7
En Dawid sê vir Abjatar, die priester, die seun van Ahim,leg: Bring tog die skouerkleed vir my hier. Daarop het Abjatar die skouerkleed na Dawid gebring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953