4 |
het hulle gehuil totdat hulle nie meer kon nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Dawid en die manne by hom het hard gehuil, hulle het aangehou totdat hulle nie meer kon huil nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
het hulle in trane uitgebars en hardop gehuil. Hulle was ontroosbaar. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Dawid en sy manne het hard gehuil totdat hulle nie meer kon huil nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Daarop het Dawid en die manskappe wat by hom was, hulle stem verhef en geween totdat daar geen krag meer in hulle was om te ween nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|