A A A A A
1 Samuel 30
27
Die geskenke is na die leiers van die volgende stede en dorpe gestuur: Bet-El en Ramot in die Suidland, Jattir,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Dawid het die presente gestuur na die mense in Bet-El, Ramot-Negeb, Jattir,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Dit is gestuur na die leiers van Bet-El, Ramot in die Negev, Jattir,
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
Dit was vir die leiers van Bet-El en Ramot in die Suidland, Jattir,
Afrikaanse Bybel 1983

27
aan die in Bet-el en aan die in Ramot in die Suidland en aan die in Jattir
Afrikaanse Bybel 1933/1953