A A A A A
1 Samuel 30
25
Van toe af het dit ’n voorskrif vir Israel geword, tot vandag toe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Dawid het daardie dag gesê die Israeliete moet dit altyd doen, en hulle doen dit nou nog.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Dawid het dit ’n vaste reël gemaak vir die Israeliete, en van toe af tot nou toe maak hulle so.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
So het dit van toe af gebeur. Hy het dit as voorskrif en bepaling vir Israel vasgestel tot nou toe.
Afrikaanse Bybel 1983

25
So is dit dan van die dag af en verder gewees; ja, hy het dit as 'n insetting en 'n verordening vir Israel vasgestel tot vandag toe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953