A A A A A
1 Samuel 30
18
Dawid het alles wat die Amalekiete geroof het, teruggekry. Hy het ook sy twee vroue gered.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Dawid het alles teruggekry wat die Amalekiete gevat het, ook sy twee vroue.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Dawid het al die mense wat die Amalekiete gevang het, gered, ook sy eie twee vroue.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Dawid het almal wat deur Amalek gevat is, gered; hy het ook sy twee vrouens gered.
Afrikaanse Bybel 1983

18
So het Dawid dan alles gered wat die Amalekiete saamgeneem het; ook sy twee vroue het Dawid bevry.
Afrikaanse Bybel 1933/1953