10 |
200 van sy manne wat te moeg was om deur die spruit te trek, het agtergebly. Met die oorblywende 400 man het Dawid die agtervolging voortgesit. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Dawid en 400 manne het die Amalekiete gevolg, en 200 manne was te moeg om oor die rivier te gaan, hulle het daar gebly. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Twee honderd van die manne was eenvoudig te swak om deur die loop te gaan. Dawid is toe met 400 man verder. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Dawid self en vier honderd man het die agtervolging voortgesit, en twee honderd man wat te moeg was om Besorspruit deur te gaan, het agtergebly. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Dawid het naamlik agtervolg, hy met vier honderd man, terwyl twee honderd man agtergebly het wat te moeg was om die spruit Besor deur te trek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|