A A A A A
1 Samuel 3
8
Die Here roep hom toe vir die derde keer, en weer hardloop hy na Eli toe. “Hier is ek,” sê hy. “U het my tog geroep.” Toe besef Eli dat dit die Here is wat die seun geroep het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Toe die Here die derde maal vir Samuel roep, het Samuel opgestaan en hy het na Eli toe gegaan en gesê: “Hier is ek, want jy het my geroep.” Eli het toe besef dat dit die Here is wat die seun geroep het,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Die Here het Samuel die derde keer geroep. Hy het na Eli toe gegaan en gesê: “U het my geroep. Het u my nodig?” Toe besef Eli dat die Here die seun geroep het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Die Here het Samuel toe 'n derde keer geroep, en hy het opgestaan en na Eli toe gegaan en gesê: “Hier is ek, want u het my geroep.” Toe besef Eli dat die Here die seun geroep het,
Afrikaanse Bybel 1983

8
En die HERE het Samuel weer geroep vir die derde maal; en hy het opgestaan en na Eli gegaan en gesê: Hier is ek, want u het my geroep. Toe merk Eli dat die HERE die seun geroep het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953