A A A A A
1 Samuel 3
16
Maar Eli het hom geroep: “Samuel, my seun!” “Hier is ek,” antwoord Samuel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Maar Eli het vir Samuel geroep en hy het vir hom gesê: “Samuel, my seun.” En Samuel het gesê: “Hier is ek.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Eli roep toe vir Samuel: “Samuel, my kind, kom hier!” Hy antwoord toe: “Ja, het u my nodig?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Maar Eli het vir Samuel geroep en gesê: “Samuel, my seun!” Hy het gesê: “Ek kom!”
Afrikaanse Bybel 1983

16
En Eli het Samuel geroep en gesê: Samuel, my seun! En hy antwoord: Hier is ek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953