A A A A A
1 Samuel 3
12
Ek gaan nou al my dreigemente teen Eli en sy gesin uitvoer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Daardie dag sal Ek met Eli alles laat gebeur wat Ek oor sy familie gesê het, alles van die begin tot die end.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Op daardie dag sal Ek alles doen waarmee Ek Eli gedreig het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Op daardie dag sal Ek vir Eli alles voltrek wat Ek oor sy familie aangekondig het, van begin tot end.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Di, dag sal Ek aan Eli vervul alles wat Ek oor sy huis gespreek het, van begin tot end.
Afrikaanse Bybel 1933/1953