10 |
Die Here kom staan toe daar en roep soos die vorige kere: “Samuel, Samuel!” Samuel het geantwoord: “Ja, Here, u dienaar luister.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Die Here het gekom en Hy het daar gestaan en weer geroep: “Samuel! Samuel!” Samuel het gesê: “Praat asseblief, ek is u dienaar en ek luister.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Die Here het gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel! Samuel!” Toe antwoord Samuel: “Praat maar, u dienaar luister.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Toe het die HERE gekom en gaan staan en geroep soos die vorige kere: Samuel, Samuel! En Samuel het geantwoord: Spreek, want u kneg hoor. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|