A A A A A
1 Samuel 27
6
Akis gee hom toe die dorp Siklag, wat tot vandag aan die konings van Juda behoort.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Akis het toe die stad Siklag vir Dawid gegee. Daarom behoort Siklag tot vandag toe aan die konings van Juda.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Akis het daardie selfde dag Siklag vir Dawid gegee. Daarom behoort Siklag vandag nog aan die konings van Juda.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Op daardie dag het Akis toe vir Siklag aan hom gegee, en daarom behoort Siklag nou nog aan die konings van Juda.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Daarop gee Agis dieselfde dag Siklag aan hom; daarom het Siklag aan die konings van Juda behoort tot vandag toe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953