A A A A A
1 Samuel 27
2
Dawid en sy 600 man het toe met hulle gesinne in Gat onder beskerming van koning Akis seun van Maok gaan woon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Dawid het toe gereedgemaak en hy en 600 manne het gegaan na koning Akis van die stad Gat. Akis was die seun van Maok.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Daarom het Dawid met sy 600 man oorgetrek na Maok se seun Akis wat toe die koning van Gat was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Dawid het klaargemaak en hy en ses honderd man wat by hom was, het oorgetrek na koning Akis van Gat, seun van Maok toe.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Dawid maak toe klaar, en hy saam met die ses honderd man wat by hom was, het deurgetrek na Agis, die seun van Maog, die koning van Gat.
Afrikaanse Bybel 1933/1953