6 |
“Wie sal saam met my daarheen gaan?” vra Dawid vir Agimelek die Hetiet en Abisai, seun van Seruja, Joab se broer. “Ek sal saamgaan,” antwoord Abisai. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Dawid het vir Agimelek van die stad Gat en vir Abisai, seun van Seruja en broer van Joab, gevra: “Wie sal saam met my na Saul se kamp gaan?” Abisai het gesê: “Ek sal saam met jou gaan.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Agimelek, die Hetiet, en Abisai, Joab se broer (hulle was Seruja se seuns), was by Dawid. Hy vra toe vir hulle: “Wie sal saam met my na Saul toe gaan in die kamp?” “Ék sal saam met jou gaan,” antwoord Abisai. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
En Dawid het vir Agimelek die Hetiet, en vir Abisai, broer van Joab en seun van Seruja, gevra: “Wie wil saam met my na Saul toe in die kamp gaan?” Abisai het geantwoord: “Ek sal saam met jou gaan.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
En Dawid het begin spreek met Ahim,leg, die Hetiet, en met Ab¡sai, die seun van Seruja, die broer van Joab, en gesê: Wie sal met my saam afgaan na Saul, na die laer toe? En Ab¡sai sê: Ek sal met u saam afgaan. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|