A A A A A
1 Samuel 26
24
Mag die Here my lewe ook kosbaar ag soos ek u lewe vandag kosbaar geag het. Mag Hy my uit alle gevare red.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Jou lewe was vandag belangrik vir my. Ek bid dat my lewe ook belangrik sal wees vir die Here en dat Hy my altyd sal red wanneer dit sleg gaan met my.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Ek hoop regtig die Here sal net soveel waarde aan my lewe heg as wat ek vannag aan u lewe geheg het, en dat Hy my uit elke moeilikheid sal red.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
En kyk, mag die Here my lewe net so spaar soos ek vandag u lewe gespaar het, en mag Hy my uit elke benoudheid red.”
Afrikaanse Bybel 1983

24
En kyk, soos vandag u lewe in my oë kosbaar was, mag so my lewe in die oë van die HERE kosbaar wees, en mag Hy my red uit elke benoudheid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953