22 |
“Hier is u spies, Koning,” antwoord Dawid. “Laat een van die jong manne oorkom en dit kom haal. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Dawid het geantwoord en gesê: “Hier is die koning se spies, stuur een van die jongmanne om dit te kom haal. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Dawid sê toe vir hom: “Hier is u spies, U Majesteit. Laat een van die jong manne oorkom en dit kom haal. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
Toe sê Dawid: “Hier is die koning se spies. Laat een van u manskappe tog oorkom en dit kom haal. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
En Dawid antwoord en sê: Hier is die spies van die koning; laat dan een van die jongmanne deurkom om dit te haal. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|