A A A A A
1 Samuel 22
5
Die profeet Gad sê op ’n dag vir Dawid: “Moenie in die bergskuiling bly nie. Gaan terug na Juda toe.” Dawid gaan toe na die Geretbos.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Maar die profeet Gad het vir Dawid gesê: “Jy moenie aanhou om hier in die berge weg te kruip nie, jy moet na die land Juda gaan.” Dawid het toe gegaan en hy het in die Geret-bos gaan woon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Die profeet Gad het vir Dawid gesê: “Moenie in die berg wegkruip nie. Gaan na Juda toe.” Dawid het dit gedoen en na die Geretbos toe gegaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Maar die profeet Gad het vir Dawid gesê: “Jy mag nie in die skuiling bly nie. Trek weg en gaan na Juda toe.” Dawid het toe na die Geretbos toe gegaan.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Maar die profeet Gad het vir Dawid gesê: Jy mag nie in die bergvesting bly nie; trek weg en gaan die land Juda in. En Dawid het weggetrek en in die bos H,ret gekom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953