A A A A A
1 Samuel 22
4
Die koning het ingestem en Dawid se ma en pa het tydens Dawid se verblyf in die bergskuiling in Moab gewoon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Dawid het vir sy ouers woonplek gekry by die koning van Moab, en hulle het daar gebly terwyl Dawid in die berge weggekruip het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Dawid het hulle toe by die koning van Moab gelos. Hulle het daar gebly so lank as wat Dawid in die berg weggekruip het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Dawid het hulle toe in die sorg van die koning van Moab gelaat. Hulle het by hom gebly so lank as Dawid in die bergskuiling was.
Afrikaanse Bybel 1983

4
En hy het hulle voor die koning van Moab gebring, en hulle het by hom gebly al die dae wat Dawid in die bergvesting was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953