A A A A A
1 Samuel 22
23
Bly hier by my en moenie bang wees nie. Die een wat jou wil doodmaak, wil my ook doodmaak. By my is jy egter veilig.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Jy moet by my bly, jy moenie bekommerd wees nie. Die man wat vir jou wil doodmaak, wil ook vir my doodmaak, maar jy sal veilig wees by my.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Bly by my. Moenie bang wees nie, want die een wat jóú wil doodmaak, wil mý ook doodmaak. By my is jy veilig.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Bly by my en moenie bang wees nie, want hy wat my lewe soek, soek ook jou lewe. Maar jy is veilig by my.”
Afrikaanse Bybel 1983

23
Bly by my, wees nie bevrees nie; want die wat my lewe soek, soek u lewe ook; want u is by my in goeie bewaring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953