A A A A A
1 Samuel 22
21
Toe hy vir Dawid vertel dat Saul al die priesters van die Here doodgemaak het,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
en hy het vir Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here doodgemaak het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
en vir hom vertel dat Saul die priesters van die Here vermoor het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Abjatar het aan Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here doodgemaak het.
Afrikaanse Bybel 1983

21
Toe Abjatar aan Dawid vertel dat Saul die priesters van die HERE vermoor het,
Afrikaanse Bybel 1933/1953