A A A A A
1 Samuel 22
20
Net Abjatar, een van die seuns van Agimelek en kleinseun van Agitub, het ontkom en na Dawid toe gevlug.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Maar Abjatar, een seun van Agimelek, het weggehardloop en hy het nie gesterf nie. Hy het na Dawid toe gevlug
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Net een van Agimelek se seuns het weggekom. Dit was Abjatar. Hy het na Dawid toe gevlug
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Maar een seun van Agimelek seun van Agitub het ontkom. Sy naam was Abjatar en hy het agter Dawid aan gevlug.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Maar een van die seuns van Ahim,leg, die seun van Ah¡tub, het vrygeraak, en sy naam was Abjatar; hy het agter Dawid aan gevlug.
Afrikaanse Bybel 1933/1953