16 |
“Jy sal sekerlik sterf, Agimelek, jy en jou hele familie!” roep die koning uit. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Maar die koning het gesê: “Agimelek, jy moet sterf, dit is seker, jy en jou hele familie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
“Jy moet doodgemaak word, Agimelek, jy en jou hele familie,” antwoord die koning. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Maar die koning het gesê: “Agimelek, jy moet sterwe, jy en jou hele familie.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Maar die koning sê: Ahim,leg, jy moet sekerlik sterwe, jy en jou hele familie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|