A A A A A
1 Samuel 21
7
Doëg die Edomiet, hoof van Saul se veewagters, moes dié dag daar in die heiligdom deurbring.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Een van Saul se amptenare moes daardie dag in die tempel bly. Sy naam was Doëg, en hy was die hoof oor die wagters wat Saul se beeste en skape en bokke moes oppas.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Een van Saul se werkers was daardie dag ook om die een of ander rede in die tempel. Sy naam was Doëg. Hy het uit Edom gekom en was die baas van Saul se skaapwagters.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Een van Saul se slawe moes daardie dag in die tempel deurbring. Sy naam was Doëg. Hy was 'n Edomiet, die hoof van Saul se veewagters.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Maar daar was 'n man uit die dienaars van Saul wat dieselfde dag opgesluit was voor die aangesig van die HERE, en sy naam was Doëg, die Edomiet, die opsigter oor die veewagters van Saul.
Afrikaanse Bybel 1933/1953