A A A A A
1 Samuel 21
14
Toe sê Akis vir sy amptenare: “Kan julle nie sien die man is mal nie? Hoekom bring julle hom na my toe?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Akis het vir sy amptenare gesê: “Kyk daar, julle kan sien die man is mal. Hoekom bring julle hom na my toe?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
“Kan julle nie sien die man is van sy kop af nie?” sê Akis vir die paleiswerkers. “Hoekom bring julle hom hier na my toe?
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Akis het vir sy amptenare gesê: “Julle kan mos sien die man is mal. Waarom bring julle hom na my toe?
Afrikaanse Bybel 1983

14
Daarop sê Agis aan sy dienaars: Julle sien tog die man is kranksinnig, waarom bring julle hom na my toe?
Afrikaanse Bybel 1933/1953