A A A A A
1 Samuel 2
7
Die Here maak een arm en die ander ryk; Hy trek een af en lig ’n ander op.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Die Here maak mense arm en Hy maak mense ryk, Hy laat mense val en Hy tel mense op.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Die Here maak arm en Hy maak ryk. Hy verneder en Hy verhoog.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Die Here maak arm en Hy maak ryk, Hy verneder, ook gee Hy aansien.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Die HERE maak arm en maak ryk; Hy verneder, ook verhoog Hy.
Afrikaanse Bybel 1933/1953