4 |
Hulle wat magtig was, is dit nie meer nie; en hulle wat swak was, is nou sterk. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Die pyl en boog van mense wat oorlog maak, is stukkend, maar die mense wat geval het, staan weer op en hulle is sterk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Die boë van die sterk mense is gebreek, maar die swak mense wat wou val, is nou sterk. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
“Die boog van die magtiges is verbreek, dié wat gestruikel het, het nuwe krag gekry. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Die boog van die helde is verbreek; maar die wat gestruikel het, is met krag omgord. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|