24 |
My seuns, julle moet ophou daarmee! Wat ek van die mense hoor, is nie goed nie. Julle maak dat die mense teen die Here oortree. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Nee, my seuns, ek hoor wat die volk van die Here oor julle sê, en dit is nie goeie dinge nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Nee, my seuns, dis regtig nie ’n mooi storie wat die volk van die Here rondvertel nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Ag nee, my seuns, die gerugte wat ek verneem, is nie goed nie. Julle verlei die volk van die Here. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
Dit moenie wees nie, my seuns, want dit is geen goeie gerug wat ek hoor nie; julle maak dat die volk van die HERE oortree. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|