A A A A A
1 Samuel 18
9
Van daardie dag af het Saul vir Dawid gewantrou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Daarom het Saul van daardie dag goed gekyk of Dawid iets verkeerd doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Van daardie dag af het Saul Dawid nie vertrou nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Van toe af het Saul vir Dawid gewantrou.
Afrikaanse Bybel 1983

9
En van die dag af en verder het Saul die oog op Dawid gehad.
Afrikaanse Bybel 1933/1953