7 |
Die vroue het gesing en gesê: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
hulle het gelag en gesing en hulle het gesê: “Saul het duisende manne oorwin, maar Dawid het tienduisende oorwin.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Die vroue het gesing: “Saul het duisende verslaan en Dawid tien duisende.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Die vroue het gedans en gesing: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
En die vroue wat vrolik was, het gesing en gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tien duisende! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|