A A A A A
1 Samuel 18
24
Die amptenare van Saul het hom meegedeel wat Dawid gesê het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Saul se amptenare het vir Saul vertel wat Dawid gesê het,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Saul se amptenare het vir hom gaan vertel wat Dawid gesê het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Saul se amptenare het hom meegedeel wat Dawid gesê het.
Afrikaanse Bybel 1983

24
En die dienaars van Saul het hom dit meegedeel: Sulke woorde het Dawid gespreek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953