A A A A A
1 Samuel 18
15
Toe Saul dit opmerk, was hy bang vir hom,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Saul het gesien dat dit baie goed gaan met Dawid, en hy het bang geword vir Dawid.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Toe Saul sien hoe goed Dawid vaar, het hy nog banger geword vir hom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom.
Afrikaanse Bybel 1983

15
Toe Saul sien dat hy baie voorspoedig was, het hy vir hom bang geword.
Afrikaanse Bybel 1933/1953